Universiteit van Stellenbosch

Informatie

Over deze organisatie

Die Departement Afrikaans en Nederlands is ‘n uitsonderlik diverse sentrum van vakkundigheid in deurlopende gesprek en samewerking met ander nasionale en internasionale taalgebiede en -professies. Gehalte-navorsing onderlê die uiteenlopende aktiwiteite wat sentreer om die Departement se gevestigde kern, naamlik die studie en onderrig van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde, taalkunde en toegepaste rigtings. Daarbenewens lewer die departement ’n besonder wye aanbod van akademiese sowel as praktykgerigte, meertalige opleiding in skeppende skryfwerk, leksikografie, vertaling, tolking en redigering.

Log in om te zien welke gebruikers aan deze organisatie gekoppeld zijn.

Stuur een bericht naar deze organisatie

Je bericht is verzonden.

  • Je moet zijn ingelogd om nieuwe onderwerpen te maken.

Skip to content